This Angelsoft leather sandal is an all rounder of note. With superior comfort and style, you can go about your daily duties and arrive home knowing why their slogan reads: "Love...
Ek het hierdie sandale gekoop en dadelik gedra. Ek kon nie glo hoe gemaklik hulle is nie. Gewoontlik moet mens eers n skoen uittrap, maar hierdie sandale is so gemaklik dat dit nie nodig is nie. Die tweekleur sandaal pas ook by lekker baie van my klere en is mooi.
Modern en baie gemaklike sandaal. Pas by alles.