These trendy tan full grain vellies tie beauty with versatility as effortlessly as it completes every outfit.
Hierdie pragtige vellies gaan nog my lekkerste skoene word. Die skoene moet so bietjie ingeloop word en ek dra dit nou eers vir die tweede keer, maar dis só mooi en ek gaan nog baie myle uit hulle kry. Dankie vir goeie diens en 'n uitstekende produk.
I am always so scared to order shoes online... These little ladies fit my feet perfect! I am on my nr8 feet most of the day and I can honestly say that it is one of the most comfortable pair of shoes I own!!!! I just love them!!!
Hierdie skoene is my go to! Hulle pas by alles in my kas en is ongelooflik gemaklik. Ek Kan vir ure in hulle loop sonder dat jy voete seer raak!