The classics can be cute. The timeless taupe suede-vellie is now available in a chic feminine style that is both sturdy and stylish.
Ladies Leila Taupe Seude
Ek is gaande oor die my nuwe vellies. Ek droom al so lank oor die vellie met sy baie vetertjies. Dit lyk so mooi saam met 'n denim en is perfek vir enige gemaklike uitrusting. Ek weet vellies kry karakter soos hulle ouer word maar ek wens hierdie paar word nooit oud nie.
Love love love them!! Comfortabel, pretty and wearable with absolutely everything 😍